Ons gee ook geleentheid aan leerlinge om sport van hulle keuse buiten dit wat beskikbaar is by die skool te kan beoefen, soos bv fietsry, uithouritte, hengel, perdry, ballet, moderne danse, musiek en pilatus en skopboks. Dit alles is privaat inisiatiewe.