Personeel / Bestuur / Direksie

Ons as skool is trots op ons Elnatan personeel en deel graag op hierdie blad meer inligting oor elkeen van hulle. U is welkom om te lees oor die opleiding, ervaring en portefeuljes van elke personeellid.

Bestuurspan

Die bestuurspan bestaande uit die Skoolhoof, die Finansiële Hoof en die direksielid vir Menslike Hulpbronne (HR)”. Die Skoolhoof dien as voorsitter van die Bestuurspan en is ook die Hoof Uitvoerende beampte (CEO) van die skool met betrekking tot Akademie, Sport, Kultuur, Koshuise, terrein, vervoer en die algemene dissipline. Hierdie afdelings word volgens beleid bestuur soos goedgekeur deur die Direksie van Privaatskool Elnatan.

Mev. Elsabe Booysen

Finansiële Hoof

Mnr. Johan Adriaanse

Skoolhoof

Wiskunde Gr. 10-12, Gevorderde Wiskunde Gr. 9

Administratiewe Personeel

Mev. Chanelle Harmse

Finansiële klerk

Mev. Tanya Blankestiyn

Bestuur Carducci en Palmboutique en Algemene Sekretaresse en Ontvangs

Mev. Elsabe Booysen

Finansiële Hoof

Hoërskool

Mev. Catherine Fourie

Superintendent Huis Hessie

Engels Gr. 8-12

Mev. Marlene von Wielligh

Departementshoof Natuurwetenskappe

Wiskunde Gr.8-9, Kwantitatiewe beredenering Gr.10-12

Mev. Yolandé Gouws

Afrikaans Gr.7, Gasvryheidstudies Gr.9-12

Mnr. Gerrit Steenkamp

Ingenieursgrafika en tegnologie Gr.10-12, Geografie Gr. 10-12

Mej. Izaan van Schalkwyk

Wetenskap Gr.7-9, Sosiale studie Gr.8-9

Mev. Charlene Mouton

Departementshoof Geesteswetenskappe

Afrikaans Gr.8-12

Mev. Mariana Botma

Superintendent Huis Marie

Wiskunde Gr.7, Landboubestuurspraktyke Gr.10, Lewenswetenskappe Gr.10-12

Mnr. Charl van Schalkwyk

Superintendent Huis Frikkie

Aktiewe Burgery Gr.8-11, Toerisme Gr.10-12

Mev. Yanka Agenbach

Fisiese Wetenskap gr.10-12, Landboubestuurspraktyke Gr.11-12

Mnr. Arnu Gouws

Sportorganiseerder Hoërskool

Computer Studies Gr.9-12, Engels Gr.7

Senior Primêr

Mev. Melani Adriaanse

Sportorganiseerder Laerskool

Sosiale Studies Gr.4, Wetenskap Gr.4, Kuns Gr.4, Bybel Gr.4-6, Robotika Gr.4-6, Aktiewe Burgery Gr.5-7

Mej. Carene Oberholzer

Remediërende hulp Gr.4-7

Afrikaans Gr. 4-6, English Gr.5-6

Mev. Liesbeth Snyman

Inligtingkommunikasie Tegnologie Gr.4-6, Wetenskap Gr.5-6, Sosiale Studies Gr.5-7

Mev. Marisa van Zyl

Departementshoof Senior Primêr

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Gr.7, Wiskunde Gr.4-6, Engels Gr.4

Junior Primer En Palmpikkie Kleuterskole

Mev. Melinda Garbers

Departementshoof Junior Primêr, Kultuurhoof

Gr.3

Mej. Zuretha Horn

Superintendent Huis Cora

Gr.2

Mev Ute Adams

Graad RR en RRR – Palmpikkies Stampriet

Mev. Jeanne Loubser

Graad R – Palmpikkies Mariental

Mej Anri Schrader

Graad RR en RRR – Palmpikkies Mariental

Mej. Chrizelle Roux

Graad R – Palmpikkies Stampriet

Sport kondisioneerder

Mnr. Unomasa Kavita

Sportkondisioneerder

Liggaamsopvoeding Gr.4-9

Koshuis Personeel

Mnr. Jaco Kruger

Terreinopsigter

Mev. Janine Esterhuyzen

Junior matrone - Huis Cora

Mev. Carine Kruger

Hoofmatrone – Koshuise

Bestuur en Beheer

Privaatskool Elnatan is ‘n regspersoon en geregistreer as ‘n Artikel 21 Maatskappy by die Registrateur van Maatskappye. Die skool word bestuur en beheer deur die volgende liggame:

Ledevergaderings

Alle ouers met ingeskrewe leerlinge in die skool het stemreg op Algemene Jaarvergaderings en Ledevergaderings.  ‘n Lid se skoolfonds moet op datum wees of ‘n spesiale reëling moet getref wees met finansiële kantoor om stemreg te hê op ‘n vergadering.

Algemene Jaarvergaderings moet gehou word.  Finansiële verslag dien op hierdie vergadering en die Voorsitter van die Direksie lewer ook verslag vir die jaar.

Tydens sodanige vergadering word ook spesiale besluite geneem rakende algemene beleid en beginsels.

Ledevergaderings word gewoonlik aan die begin van elke termyn gehou waar daar ook spesiale besluite geneem word wat alle ouers raak.

Ledevergaderings word op die skool se jaarbeplanning aangedui en dien ook as kennisgewing van die vergadering.

Direksie

Die skool word oorkoepelend bestuur deur ‘n Direksie wat uit nie meer as twaalf lede bestaan nie, wat die skoolhoof insluit. Direksielede word deur die ouers verkies en dien vir ‘n periode van drie jaar waarna hulle weer herkiesbaar is. 

Die Direksie is verantwoordelik vir alle juridiese handelinge namens die skool soos voorgeskryf in die statute. 

Die Direksie moet toesien dat die breë beleid en beginsels van die skool uitgeleef en uitgevoer word. Die Direksie is ook verantwoordelik vir die begroting en oorhoofse finansiële bestuurPersoneelaanstellings word ook deur die Direksie bekragtig.

‘n Dagbestuur word verkies, wat bestaan uit die direksie voorsitter, ondervoorsitter, skoolhoof en Finansiële hoof wat alle dringende sake namens die skool hanteer. Die Dagbestuur mag ook indien nodig, ‘n persoon of instansie ko-opteer om vir sekere sake op die dagbestuur te dien.

 

Chris Smith
(Voorsitter)

direksie@elnatan.com
081 281 9074

Willem Zwiegers
(Ondervoorsitter & Sport)

w.zwiegers@gmail.com
081 042 9194

Carine van Wyk
(Finansies)

vanwyk.carine@gmail.com
081 223 3787

Johan Blaauw 
(Infrastruktuur)

johan@johanblaauw.com
081 390 5953

Danny Van Wyk
(Bemarking en Voertuie)

danny.van.wyk@icloud.com
081 213 0132

Johan Adriaanse
(Skoolhoof & Akademie)
skoolhoof@elnatan.com
081 124 7757