Die finansiële beleid van Privaatskool Elnatan is so ‘n integrale deel van die skool as wat die akademiese onderrig en buitemuurse aktiwiteite self is.
Die rede hiervoor is dat die skool geen subsidie of enige finansiële hulp van enige aard ontvang nie, en dus self verantwoordelik is vir die verkryging en aanwending van alle fondse. Sonder ‘n praktiese finansiële beleid sal dit nie moontlik wees om uitvoering te gee aan die goeie beplanning wat gedoen word om die heel beste opvoedkundige onderrig aan die leerlinge van hierdie skool te gee nie. Finansies word onder die volgende afdelings hanteer:
Inskrywingsfooi
N$ 1500 per kind moet aansoekvorm vergesel
Graad |
Nuwe inskrywings |
1ste kind |
2de kind |
3de kind |
4de en meer kinders |
Graad 1 – 11 |
N$ 41 160.00 |
N$ 54 840.00 |
N$ 52 200.00 |
N$ 49 440.00 |
– |
Graad 12 |
N$ 41 140.00 |
N$ 54 890.00 |
N$ 52 140.00 |
N$ 49 390.00 |
Sien onder die koshuisgelde vir die leerlinge wat ook woonagtig is in die koshuis. Breekskade deposito van N$1500 is betaalbaar eenmalig aan die begin van ‘n leerling se koshuisinwoning.
Graad 1-11 |
N$ 33 360.00 |
Graad 12 |
N$ 33 440.00 |
Skoolgelde – Graad RR & R
Tipe fooi |
Nuwe inskrywings |
Reeds ingeskrewe leerlinge |
|
Voldag – 5 dae per week |
Jaarlikse fooi |
N$ 17 400.00 |
N$ 23 160.00 |
Graad R – 2 dae per week |
Jaarlikse fooi |
N$ 14 400.00 |
N$ 19 080.00 |
Graad RR |
Dagfooi |
N$ 150.00 |
N$ 190.00 |
Skoolgelde – Graad RR & R
Tipe fooi |
Nuwe inskrywings |
Reeds ingeskrewe leerlinge |
|
Voldag – 5 dae per week |
Jaarlikse fooi |
N$ 17 400.00 |
N$ 23 160.00 |
Graad R – 2 dae per week |
Jaarlikse fooi |
N$ 14 400.00 |
N$ 19 080.00 |
Graad RR |
Dagfooi |
N$ 150.00 |
N$ 190.00 |
BUS-FOOIE 2024 DORP |
KONTRAK-PASSASIERS |
GELEENTHEIDS-PASSASIERS |
Stampriet – Kalkrand |
N$ 810.00 p/p per maand x 11 maande |
N$ 160.00 p/p per rit |
Stampriet – Rehoboth |
N$ 1 520.00 p/p per maand x 11 maande |
N$ 290.00 p/p per rit |
Stampriet – Windhoek |
N$ 2 130.00 p/p per maand x 11 maande |
N$ 390.00 p/p per rit |
Mariental – Rehoboth |
– |
N$210.00 p/p per rit |
Mariental – Windhoek |
– |
N$310.00 p/p per rit |
Stampriet – Mariental |
N$ 1 330.00 p/p per maand x 11 maande |
N$ 120.00 p/p per rit |
Volwassenes |
N$ 120.00 per aand |
Leerlinge |
N$ 100.00 per aand |
ETES UIT DIE SKOOLKOMBUIS |
Ontbyt |
MIDDAGETE |
BRAAIVLEIS |
GEWONE AANDETE |
||||
Leerlinge |
N$ 30.00 |
N$ 70.00 |
N$ 80.00 |
N$ 50.00 |
|
|||
Volwassenes |
N$ 40.00 |
N$ 100.00 |
N$ 120.00 |
N$ 70.00 |
|
|||